Wat is 'n Domain-Naam en Hosting en ook E-Pos? Skriv ut

  • 5

Wat is ‘n Domain Naam ?



‘n Domain Naam is jou elektroniese adres op die internet soos jou huis se adres waarin jy tans bly.

Jy sal moet *Grond* kry om die *Adres* wat jy nou gekoop het aan te koppel.

Jy kan dan op die *Grond* wat jy nou gekoop het , waaraan jy jou *Adres* ook nou gekoppel het, jou *Huis* bou en ook nou E-Pos by voeg.

  • Grond = (Hosting/ Huisvesting)
  • Adres = (Domain-Naam)
  • Huis = (Webwerf)

 

Wat is Email/E-pos dan?

Dink so daar aan:

Jy het reeds jou Grond jou Adres en jou Huis soos bo gemeld, dink nou aan jou eie Posbus buite in jou tuin waar jy al daai pos kry van die Poskatoor, omdat hulle jou adres ken.

In die geval kan jy vir elke person in die Huis ‘n *Posbus* buite in die tuin sit waar hulle al hulle e-pos sal ontvang.

  • Posbus = E-pos Adres

Maar wat is Hosting of Huisvesting dan nou presies?

Huisvesting of Hosting of jou Grond soos bo beskryf bepaal nie net die grootte wat jou huis kan wees nie maar hoeveel epos adresse jy sal kan hê en ook hoeveel epos jy sal kan stoor.

Sonder Huisvesting/Hosting sal jy geen Huis hê of plek om epos te stoor nie en jou Adres sal geen Grond hê om op te staan of na te verwys nie.


Var dette svaret til hjelp?

« Tilbake


Trustpilot

Trustpilot

   
Shows Trust Icons for USL

Click here to Download our Android App Click here to report any abuse ICANN User Rights must read Port Monito Ad Click here for Twitter USL Click here to Contact Billing Support